VIER mans is Donderdag in Philippi-Oos in hegtenis geneem nadat hulle met opgekapte voertuigwrakstukke gevang is. Volgens ...
WANNEER jou eens lewenslustige en baie sportiewe kind skielik van die skouers af verlam is, kan dit enige ouer se hart in ...
MEER as ’n jaar ná Ronald Benn (54) in ’n oomblik van kwaadheid sy vriend met ’n mes doodgesteek het, is hy vandeesweek tronk ...
Sers. Wesley Twigg, ’n polisiewoordvoerder, sê die De Doorns-polisie het ’n moordsaak geregistreer vir ondersoek. “Polisielede het die moordtoneel besoek waar hulle die slagoffer met skietwonde aan sy ...
Azelia Morkel, kanaalhoof van VIA TV, is aangewys as die nuwe voorsitter van die Suidoosterfees-direksie. Morkel,oorspronklik ...
MY KIND is jou kind en jou kind is myne en wanneer ons weer dié beginsel gaan begin toepas, gaan ons almal kan hande vat en ...
Die Arlington-speurders in die Vrystaat het ’n deurbraak gemaak in verband met die beweerde moord op die 73-jarige Senyora ...
KORT ná der duisende mense landwyd hul stem in ’n silent protest teen gender based violence dik gemaak het, is ’n vroulike ...
Vandag het SAPS Akademie Biskop Lavis ’n historiese Passing Out Parade vir 315 nuut gekwalifiseerde konstabels aangebied.
In ooreenstemming met die regering se verbintenis om diegene te vervolg wat voordeel getrek het uit COVID-19-verwante misdade ...
MET die laaste paar dae van eksamen wat nog oorbly, druk matrieks in die Wes-Kaap nog deur om die belangrike wedloop te ...
IN ’n week waarin dissiplinêre uitsprake en groot rugby-aankondigings die nuus oorheers en vir reusedebat gesorg het, raak ...